4.1 Kies die korrekte woord(e) uit dié wat tussen hakies gegee word - NSC Accounting - Question 4 - 2021 - Paper 2
Question 4
4.1 Kies die korrekte woord(e) uit dié wat tussen hakies gegee word. Skryf die woord(e) langs die vraagnommers (4.1.1 tot 4.1.4) in die ANTWOORDEBOEK neer.
4.1.1 Di... show full transcript
Worked Solution & Example Answer:4.1 Kies die korrekte woord(e) uit dié wat tussen hakies gegee word - NSC Accounting - Question 4 - 2021 - Paper 2
Step 1
Die (spesifieke identifikasie/ eerste-in-eerste-uit)-metode aanvaar dat die eindvoorraad gewaargeword word teen die mees onlangse besending aangekoop.
96%
114 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Die korrekte antwoord is 'eerste-in-eerste-uit'.
Step 2
Die (periodieke/deurlopende) stelsel vereis ’n jaarend-voorraadinname om koste van verkope te kan bereken.
99%
104 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Die korrekte antwoord is 'periodieke'.
Step 3
Die (gewogene gemiddelde/ eerste-in-eerste-uit)-metode is geskik vir soortgelyke goedere wat grootmaat gekoop word.
96%
101 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Die korrekte antwoord is 'gewogene gemiddelde'.
Step 4
Die (periodieke/deurlopende) stelsel vereis dat alle produkte by die verkoop gerekenseer word.
98%
120 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!