Photo AI

4.1 Kykn RAAMPIE 1 - NSC Afrikaans FAL - Question 4 - 2022 - Paper 1

Question icon

Question 4

4.1-Kykn-RAAMPIE-1-NSC Afrikaans FAL-Question 4-2022-Paper 1.png

4.1 Kykn RAAMPIE 1. 4.1.1 Hoe weet jy dat Ma nie haar sin kon voltooi nie? 4.1.2 Hoekom kon Ma nie haar sin voltooi nie? 4.2 Skryf Ma se woorde in RAAMPIE 2 in di... show full transcript

Worked Solution & Example Answer:4.1 Kykn RAAMPIE 1 - NSC Afrikaans FAL - Question 4 - 2022 - Paper 1

Step 1

Hoe weet jy dat Ma nie haar sin kon voltooi nie?

96%

114 rated

Answer

Daar is 'n beleesteken/drie kolletjies/ellips/stippels/punte.

Step 2

Hoekom kon Ma nie haar sin voltooi nie?

99%

104 rated

Answer

Jeremy het Ma in die rede geval./Jeremy begin praat as sy nog praat./Jeremy het haar onderbreek/sy het begin praat./Toe antwoord hy al klaar.

Step 3

Skryf Ma se woorde in RAAMPIE 2 in die DIREKTE REDE.

96%

101 rated

Answer

Ma sê: "Maria Lopez is my jaarlange vriendin."

Step 4

Kies die KORREKTE antwoord om die sin mee te voltooi. Skryf die letter (A–D) langs die vraagnommer (4.3) neer.

98%

120 rated

Answer

B/daaraan uitasem om haar vriendin te sien.

Step 5

Gee die korrekte MEERVOU van die woord tussen haakies in RAAMPIE 4.

97%

117 rated

Answer

vriendinne (sp)

Step 6

Hy wys sy vinger vir sy ma.

97%

121 rated

Answer

Hy leun vorentoe./Hy is in sy ma se ruimte./Hy staan baie na aan sy ma.

Step 7

Sy mond is groot oop.

96%

114 rated

Answer

Sy oog is groot oop.

Step 8

Hy het nie Jeremy se kwaai reaksie verwag nie.

99%

104 rated

Answer

Ma is verbaas oor sy houding.

Step 9

In RAAMPIE 5 vra Jeremy ernstig dat sy nie oor hom moet praat nie.

96%

101 rated

Answer

In RAAMPIE 6 is hy (eintlik) verantwoordelik/ongelukkig/gebleid/vies.

Join the NSC students using SimpleStudy...

97% of Students

Report Improved Results

98% of Students

Recommend to friends

100,000+

Students Supported

1 Million+

Questions answered

;