4.1 Skryf die dogtertjie se woorde in RAAMPIE 1 oor en vul die ontbrekende KOMMA op die KORREKTE plek in - NSC Afrikaans FAL - Question 4 - 2018 - Paper 1
Question 4
4.1 Skryf die dogtertjie se woorde in RAAMPIE 1 oor en vul die ontbrekende KOMMA op die KORREKTE plek in.
4.2 Kies 'n SINONIEM vir "irriteer" in RAAMPIE 1 uit die l... show full transcript
Worked Solution & Example Answer:4.1 Skryf die dogtertjie se woorde in RAAMPIE 1 oor en vul die ontbrekende KOMMA op die KORREKTE plek in - NSC Afrikaans FAL - Question 4 - 2018 - Paper 1
Step 1
Skryf die dogtertjie se woorde in RAAMPIE 1 oor en vul die ontbrekende KOMMA op die KORREKTE plek in.
96%
114 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Ma, Hammie probeer sy bes om my te irriteer.
Step 2
Kies 'n SINONIEM vir "irriteer" in RAAMPIE 1 uit die lys hieronder. Skryf net die vraagnommer (4.2) en die antwoord neer.
99%
104 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
pla
Step 3
Hoe word die dogtertjie se woorde in RAAMPIE 2 beklemtoon?
96%
101 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Die uitroepteken aan die einde van haar sin.
Dit is 'n uitroep sin.
Die woord "presies" word beklemtoon/die aksent/akuutaksent.
Step 4
Waarom is die dogtertjie in RAAMPIE 2 se mond so groot oop?
98%
120 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Dit wys dat sy hard praat/skree.
Dit wys hoe ernstig sy oor die saak voel.
Dit wys hoe kwaad sy vir Hammie is/geirriteerd.
Sy wil haar ma se aandag trek.
Step 5
Skryf die dogtertjie se woorde in RAAMPIE 3 in die INDIREKTE REDE.
97%
117 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Die dogtertjie vra hoe sy hom kan kry om op te hou.
Step 6
Wat IMPLISEER die dogtertjie in RAAMPIE 3? Noem TWEE dinge.
97%
121 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Hammie is sielig en nie aan die kant nie.
Hammie sal nie daarvan hou om die kamer aan die kant te maak nie.
Step 7
Kies die KORREKTE antwoord op die sinne te voltooi. Skryf net die letter (A–D) langs die vraagnommer (4.7) neer.
96%
114 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
B
Step 8
Gaan maak jou kamer skoon./Gaan maak jou kamer skoon!
99%
104 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Maak jou kamer skoon!
Step 9
Skryf in TUSSENWERPSEL uit die strokiesprent neer.
96%
101 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!