woorde - Vincent Oliphant
1 my woorde het nie die krag
2 om bose magte tot 'n val te bring
3 my woorde kan bloot sing
4 my woorde is nie 'n dak
5 om onder te skuil nie
6 my woorde is swak
7 my woorde kan nie keer
8 dat ons moeite come haal nie
9 my woorde is kaal
10 glo tog
11 my woorde het nie die byt
12 van koeëls en grofgeskut nie
13 nee
14 my woorde kan bloot bid
15 en pleit
16 en wens
17 medeburgers van die lewe
18 dat ons grense sal vergee
19 en bloot mens sal wees
20 en medemens
[Bron: Die sagte wedes, 1998]
LET WEL: Die spreekwoord in versreël 8 beteken: met alle mag of besonder hard werk
[Bron: HAT] - NSC Afrikaans HL - Question 9 - 2018 - Paper 2
Question 9
woorde - Vincent Oliphant
1 my woorde het nie die krag
2 om bose magte tot 'n val te bring
3 my woorde kan bloot sing
4 my woorde is nie 'n dak
5 om on... show full transcript
Worked Solution & Example Answer:woorde - Vincent Oliphant
1 my woorde het nie die krag
2 om bose magte tot 'n val te bring
3 my woorde kan bloot sing
4 my woorde is nie 'n dak
5 om onder te skuil nie
6 my woorde is swak
7 my woorde kan nie keer
8 dat ons moeite come haal nie
9 my woorde is kaal
10 glo tog
11 my woorde het nie die byt
12 van koeëls en grofgeskut nie
13 nee
14 my woorde kan bloot bid
15 en pleit
16 en wens
17 medeburgers van die lewe
18 dat ons grense sal vergee
19 en bloot mens sal wees
20 en medemens
[Bron: Die sagte wedes, 1998]
LET WEL: Die spreekwoord in versreël 8 beteken: met alle mag of besonder hard werk
[Bron: HAT] - NSC Afrikaans HL - Question 9 - 2018 - Paper 2
Step 1
Gee die woord waarmee die spreker sy/haar persoonlike betrokkeheid by die inhoud aandui.
96%
114 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
My
Step 2
Dit gee die eienskappe van die spreker se woorde.
99%
104 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Die spreker met sy/haar woorde kan doen. Dit stel die kenmerke van die spreker se woorde aan ons bekend, gee enkele positiewe en negatiewe kenmerke van sy/haar woorde.
Step 3
my woorde is kaal
96%
101 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Daar is nie hoofletters/leestekens/n vaste rymskema/vaste versreëllinge nie. Dit is 'n vrye vers. Die versreël is kort.
Step 4
Sy woorde sal mense seermak.
98%
120 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Hierdie woord is 'n NEE-antwoord bied.
Step 5
Dit mense van grense sal vergeet.
97%
117 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Ja. Dit bring 'n ekstra dimensie/verdieping/dieper betekenis in die gedig. Aan die "nee" verander die stemming in die strofe/hef die spreker sy/haar verstemming op. Dit kan die gebruik van woorde gebruik om die steurnis van sy/haar woorde aan te dui. Die positieve gebruik van sy/haar woorde.