Lees die teks hieronder en maak 'n opsomming van SEWE unieke eienskappe van Suid-Afrika - NSC Afrikaans HL - Question 2 - 2017 - Paper 1
Question 2
Lees die teks hieronder en maak 'n opsomming van SEWE unieke eienskappe van Suid-Afrika.
LET WEL: 1. Jou opsomming moet in jou eie woorde (in volsinne) in paragraaf... show full transcript
Worked Solution & Example Answer:Lees die teks hieronder en maak 'n opsomming van SEWE unieke eienskappe van Suid-Afrika - NSC Afrikaans HL - Question 2 - 2017 - Paper 1
Step 1
SEWE unieke eienskappe van Suid-Afrika
96%
114 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Suid-Afrika toon positiewe ekonomiese groei.
Die land bied 'n unieke buitelewe aan sy inwoners.
Suid-Afrikaners is trots op hulle wêreldleiers op wetenskaplike gebied.
Die diverse kultuur en taal verskeidenheid.
Sport is 'n sleutelonderdeel van Suid-Afrikaanse identiteitsvorming.
Die landskap bied 'n ongelooflike natuurlike biodiversiteit.
Suid-Afrika se mense is bekend vir hulle gasvryheid.