Photo AI

HOE MEER JY LEES, HOE MINDER IS JOU KANS OM TRONK TOE TE GAAN 1 Neil Gaiman, 'n berugte skrywer en spreker, het op 'n keer New York, waar 'n span tegnici in die proses was om 'n tronk te beplan, besoek - NSC Afrikaans HL - Question 5 - 2019 - Paper 1

Question icon

Question 5

HOE-MEER-JY-LEES,-HOE-MINDER-IS-JOU-KANS-OM-TRONK-TOE-TE-GAAN--1-Neil-Gaiman,-'n-berugte-skrywer-en-spreker,-het-op-'n-keer-New-York,-waar-'n-span-tegnici-in-die-proses-was-om-'n-tronk-te-beplan,-besoek-NSC Afrikaans HL-Question 5-2019-Paper 1.png

HOE MEER JY LEES, HOE MINDER IS JOU KANS OM TRONK TOE TE GAAN 1 Neil Gaiman, 'n berugte skrywer en spreker, het op 'n keer New York, waar 'n span tegnici in die pro... show full transcript

Worked Solution & Example Answer:HOE MEER JY LEES, HOE MINDER IS JOU KANS OM TRONK TOE TE GAAN 1 Neil Gaiman, 'n berugte skrywer en spreker, het op 'n keer New York, waar 'n span tegnici in die proses was om 'n tronk te beplan, besoek - NSC Afrikaans HL - Question 5 - 2019 - Paper 1

Step 1

Skryf die versamelnama wat in paragraaf 1 gebruik word, neer.

96%

114 rated

Answer

span

Step 2

Herskryf die onderstreepste sin in paragraaf 1 in die toekomstige tyd.

99%

104 rated

Answer

Die tronkbestuur sal 'n formule moet vind om te bepaal hoeveel selle oor vyftien jaar in die tronk sal gaan wees.

Step 3

Skryf die vetgedrukte sin in paragraaf 1 in die bedrywende vorm.

96%

101 rated

Answer

Die tronkbestuur/Hulle het op 'n eenvoudige formule besluit: die aantal selle is bepaal deur wat is stel hoeveel 10-11-jariges in daardie stadium nie kon lees nie!

Step 4

Gebruik die teenwoordige deelwoord/onvoltooid deelwoord van die onderstreepde woord in paragraaf 2 in 'n sin van jou eie.

98%

120 rated

Answer

Die lesende publiek is geletterd.

Step 5

Skryf die voorwends voor 'n sogenaamde voorwerp vir EEN punt aan.

97%

117 rated

Answer

Dit daagliks e-posse moet stuur.

Step 6

Gaiman/Sy/Hy het gesê (dat) biblioteke wat daardie dag toemaak, dieselfde effek op 'n land het as inkomstingprogramme se taak.

97%

121 rated

Answer

Gaiman/Sy/Hy het gesê (dat) biblioteke wat daardie dag toemaak, dieselfde effek op 'n land het as inkomstingprogramme se taak.

Step 7

Die onderwoord moet korrek aangebied word.

96%

114 rated

Answer

daarom

Join the NSC students using SimpleStudy...

97% of Students

Report Improved Results

98% of Students

Recommend to friends

100,000+

Students Supported

1 Million+

Questions answered

;