Photo AI

Kies ‘n term/begrip uit KOLOM B wat by die beskrywing in KOLOM A pas - NSC Computer Application Technology - Question 2 - 2017 - Paper 2

Question icon

Question 2

Kies-‘n-term/begrip-uit-KOLOM-B-wat-by-die-beskrywing-in-KOLOM-A-pas-NSC Computer Application Technology-Question 2-2017-Paper 2.png

Kies ‘n term/begrip uit KOLOM B wat by die beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A–T) langs die vraagnommer (2.1–2.10) in die ANTWOREDBOEK neer, byvoorb... show full transcript

Worked Solution & Example Answer:Kies ‘n term/begrip uit KOLOM B wat by die beskrywing in KOLOM A pas - NSC Computer Application Technology - Question 2 - 2017 - Paper 2

Step 1

2.1 'n Program in 'n kantoorpaket waar die afkopiër (copy-down)/outvou (auto-fill)-eienskap meer waarskynlik gebruik sal word

96%

114 rated

Answer

C

Step 2

2.2 'n Monitor-spesifikasie wat beeldkwaliteit aandui

99%

104 rated

Answer

D

Step 3

2.3 'n Noodsaaklike komponent van 'n rekenaartoestel

96%

101 rated

Answer

F

Step 4

2.4 'n Bewerkingsteken wat 'n gebruiker toelaat om twee waardes in voorwaardelike funkties te vergelyk

98%

120 rated

Answer

E

Step 5

2.5 'n Kriterium wat gebruik word om na te gaan of die bron van inligting objektief is

97%

117 rated

Answer

C

Step 6

2.6 'n Tegnologie wat help om veiligheidbedreigings in 'n netwerk te voorkom

97%

121 rated

Answer

A

Step 7

2.7 'n Maatskappy wat Internetkonnektiwiteit verskaf

96%

114 rated

Answer

G

Step 8

2.8 'n Moontlike nadeel van die gebruik van wolkdienste ('cloud services')

99%

104 rated

Answer

H

Step 9

2.9 'n Protokol wat dit vir 'n gebruiker (hacker) moeiliker maak om te sien wat 'n gebruiker aanlyn doen

96%

101 rated

Answer

I

Step 10

2.10 'n Beperking van Bluetooth vir datatransfer

98%

120 rated

Answer

J

Join the NSC students using SimpleStudy...

97% of Students

Report Improved Results

98% of Students

Recommend to friends

100,000+

Students Supported

1 Million+

Questions answered

;