Hoe kan dans tot ontwikkeling in die kategorieë hieronder bydra?
Kies slegs DRIE kategorieë en gee ‘n insiggewende beskrywing vir ELKE gebied:
7.1.1 Onderwys
7.1.2 Sosiale/Persoonlike transformasie
7.1.3 Kommunikasie
7.1.4 Godsdiens
7.1.5 Protes/Verset
Vergelyk en verduidelik VIER ooreenkomste en VIER verskille tussen die bewegingsbeginsels van Afrika-dans en die bewegingsbeginsels van ENIGE ANDER dansvorm wat jy bestudeer het - NSC Dance Studies - Question 7 - 2017 - Paper 1
Question 7
Hoe kan dans tot ontwikkeling in die kategorieë hieronder bydra?
Kies slegs DRIE kategorieë en gee ‘n insiggewende beskrywing vir ELKE gebied:
7.1.1 Onderwys
7.1.... show full transcript
Worked Solution & Example Answer:Hoe kan dans tot ontwikkeling in die kategorieë hieronder bydra?
Kies slegs DRIE kategorieë en gee ‘n insiggewende beskrywing vir ELKE gebied:
7.1.1 Onderwys
7.1.2 Sosiale/Persoonlike transformasie
7.1.3 Kommunikasie
7.1.4 Godsdiens
7.1.5 Protes/Verset
Vergelyk en verduidelik VIER ooreenkomste en VIER verskille tussen die bewegingsbeginsels van Afrika-dans en die bewegingsbeginsels van ENIGE ANDER dansvorm wat jy bestudeer het - NSC Dance Studies - Question 7 - 2017 - Paper 1
Step 1
7.1.1 Onderwys
96%
114 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Dans kan gebruik word om die tradisies/geskiedenis van 'n gemeenskap te dra. Dit kan gebruik word vir gemeenskappe os sosiale/maatskaplike ontwikkeling. Dit kan ook dien vir loopbane/beroepe voorberei.
Step 2
7.1.2 Sosiale/Persoonlike transformasie
99%
104 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Dans ervaar 'n gevoel van persoonlike transformasie deur dans, bv. doelgerigheid, verbeterde lewensvaardighede, verhoogde bewusheid en ander mense.
Step 3
7.1.3 Kommunikasie
96%
101 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Om idees en gedagtes oor te dra / Om in te lig sonder om woorde te gebruik - dans is 'n universele taal. Om emosies op 'n nie-verbaal manier te toon/uit te druk.
Step 4
Vergelyk en verduidelik VIER ooreenkomste en VIER verskille tussen die bewegingsbeginsels van Afrika-dans en ENIGE ANDER dansvorm wat jy bestudeer het.
98%
120 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Verskille kan wees: Afrika-dansbeweging is tradisional en verander dikwels nie.
Kontemporêre dansbewegings word dikwels deur improvisasie geskep en verskil van een choreograaf tot volgende.
Afrika-dans en musiek staan nie los van mekaar nie. Die dansers inkorporeer sang/liggamsperspektiewe/uulalies ens.
Kontemporêre danse kan pas naatloos verskillende genres insluit, terwyl Afrika-dans dikwels 'n spesifieke storie van die gemeenskap vertel.