Photo AI

Die vrae hieronder is op die 1:50 000 topografiese kaart 2829DB LADYSMITH, sowel as die ortofotokaar van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer - NSC Geography - Question 1 - 2016 - Paper 2

Question icon

Question 1

Die-vrae-hieronder-is-op-die-1:50-000-topografiese-kaart-2829DB-LADYSMITH,-sowel-as-die-ortofotokaar-van-'n-gedeelte-van-die-gekarteerde-gebied-gebaseer-NSC Geography-Question 1-2016-Paper 2.png

Die vrae hieronder is op die 1:50 000 topografiese kaart 2829DB LADYSMITH, sowel as die ortofotokaar van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer. Verskeie op... show full transcript

Worked Solution & Example Answer:Die vrae hieronder is op die 1:50 000 topografiese kaart 2829DB LADYSMITH, sowel as die ortofotokaar van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer - NSC Geography - Question 1 - 2016 - Paper 2

Step 1

Roete 103 tot by Harrismith in blok C1 is h ...

96%

114 rated

Answer

B sekondêre pad.

Step 2

Die hoogste punt van Mbulwanaheuvel in blok E6/E7 en blok E6/F7 is ... meter bo seevlak.

99%

104 rated

Answer

1186

Step 3

Die gebied in blok E10 is van ... lengte.

96%

101 rated

Answer

A medium

Step 4

Die indeks-ortofotokaarvel noordloos van 2829 D86 LADYSMITH is ...

98%

120 rated

Answer

C 2829 DB2.

Step 5

Die dorp wat 98 km vanaf die gekarteerde gebied geleë is, is ...

97%

117 rated

Answer

B Harrismith.

Step 6

Die mensgemaakte verskynsel K, in blokkies G6 en H6 is h ...

97%

121 rated

Answer

A 'n spoorstasie.

Step 7

Die gebied, 3, op die ortofotokaar is h ...

96%

114 rated

Answer

D golfbaan.

Step 8

Die landvorm tussen 1 en 2 op die ortofotokaar is h ...

99%

104 rated

Answer

B riviervallei.

Step 9

Die grondgebruiksones 6 op die ortofotokaar is ...

96%

101 rated

Answer

A nywerheidsgebied.

Step 10

Uitvrings in blok A2 op die topografiese kaart is ... ekonomiese aktiwiteit.

98%

120 rated

Answer

B sekondêre.

Step 11

Die kontrolesinterval op die ortofotokaar is .... meter.

97%

117 rated

Answer

10

Step 12

Die grondgebruik by Cauvins Hope, in blok G6 op die topografiese kaart is h ...

97%

121 rated

Answer

B ontspanningsterrein.

Step 13

Die landelike nedersettingspatroon gemerk S, in blok D10, op die topografiese kaart is ...

96%

114 rated

Answer

C verspreid.

Step 14

Die topografiese kaart-skaal van 1:50 000 beteken dat een sentimeter op die kaart ... kilometer in werklikeheid verteenwoordig.

99%

104 rated

Answer

A 0,1.

Step 15

Die geskatte afstand tussen punte 4 en 5 op die ortofotokaar is ... kilometer.

96%

101 rated

Answer

5

Join the NSC students using SimpleStudy...

97% of Students

Report Improved Results

98% of Students

Recommend to friends

100,000+

Students Supported

1 Million+

Questions answered

;