Die rekenaars in die kabelnetwerk word deur al die personeellede gebruik en die WLAN word deur kliënte gebruik - NSC Information Technology - Question 3 - 2018 - Paper 2
Question 3
Die rekenaars in die kabelnetwerk word deur al die personeellede gebruik en die WLAN word deur kliënte gebruik.
3.1.1 Gee EEN rede waarom 'n kabellose netwerk vir d... show full transcript
Worked Solution & Example Answer:Die rekenaars in die kabelnetwerk word deur al die personeellede gebruik en die WLAN word deur kliënte gebruik - NSC Information Technology - Question 3 - 2018 - Paper 2
Step 1
Gee EEN rede waarom 'n kabellose netwerk vir die kliënte meer geskis is.
96%
114 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Draagbaarheid en mobiliteit: Gebruiker kan deur middel van 'n skootrekenaar of ander toestel koppeling met die netwerk/Toegang tot die netwerk van 'n wye area af.
Step 2
Gee EEN rede waarom alle toestelle 'n unieke IP-adres moet hê.
99%
104 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Verskaf 'n unieke adres vir kommunikasie, wat konflik kan voorkom met adresse tydens kommunikasie.
Step 3
Gee TWEE moontlike redes waarom kliënte wat die WLAN gebruik, soms stadige konneksiespeed kan ervaar.
96%
101 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Te veel gebruikers wat terselfdertyd toegang wil hê/te kort of beperkde bandwydte.
Inmengings/storings soos Elektromagnetiese storings (EMI).
Step 4
Noem TWEE dienste wat deur 'n IDV ('ISP') gegee kan word om behalwe vir die konneksie met die internet.
98%
120 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
E-pos.
Web-aanbieding.
Step 5
Noem TWEE voorbeelde van die gebruik van 'n ADHL ('ADSL')-konneksie.
97%
117 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Hoë spoed/permanente konneksie.
Laat internet toegang en telefoongeselskap gebruik toe.
Step 6
Verduidelik die funksie van die skakelaar ('switch') as deel van die netwerk.
97%
121 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Koppel toestelle aanmekaar en reguleer verkeer tussen toestelle.