Dui aan die volgende stellings WAAR of ONWAAR is - NSC Information Technology - Question 5 - 2021 - Paper 2
Question 5
Dui aan die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs 'waar' of 'onwaar' langs die vraagnommers (5.1.1 tot 5.1.3) in die ANTWOORDBOOK neer.
5.1.1 'n Skikkin... show full transcript
Worked Solution & Example Answer:Dui aan die volgende stellings WAAR of ONWAAR is - NSC Information Technology - Question 5 - 2021 - Paper 2
Step 1
5.1.1 'n Skikking kan slegs elemente van dieselfde datatype stoer.
96%
114 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Waar
Step 2
5.1.2 Die indekswaarde vir die eerste element in 'n Delphi-skikking is altyd een.
99%
104 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Onwaar
Step 3
5.1.3 Die waarde 23 sal in die 'rich edit'-komponent vertoon word as die volgende kode uitgevoer word:
96%
101 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!