Gedurende sekere seisoene kan die wind in Suid-Afrika lei tot brande wat groot skade kan aangerig - NSC Mathematical Literacy - Question 5 - 2018 - Paper 1
Question 5
Gedurende sekere seisoene kan die wind in Suid-Afrika lei tot brande wat groot skade kan aangerig. Die verliese as gevolg van brande vir die tydperk 2010 tot 2015 in... show full transcript
Worked Solution & Example Answer:Gedurende sekere seisoene kan die wind in Suid-Afrika lei tot brande wat groot skade kan aangerig - NSC Mathematical Literacy - Question 5 - 2018 - Paper 1
Step 1
Skryf die totale verliese in rand neer wat in 2011 deur brande veroorsaak is.
96%
114 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Die totale verliese in rand wat in 2011 deur brande veroorsaak is, is R2 085 600 000.
Step 2
Bereken die gemiddelde totale verliese in rand, wat deur brande in die tydperk 2010 tot 2015 veroorsaak is.
99%
104 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Die gemiddelde totale verliese kan bereken word deur die totale verliese van elke jaar van 2010 tot 2015 op te tel en deur 6 (aantal jare) te deel.