7.1 Definieer die volgende terme:
7.1.1 Drywing
7.1.2 Kompressieverhouding
7.2 Die boring van 'n enjin is 70 mm en die slaglengte is 75 mm - NSC Mechanical Technology Automotive - Question 7 - 2021 - Paper 1
Question 7
7.1 Definieer die volgende terme:
7.1.1 Drywing
7.1.2 Kompressieverhouding
7.2 Die boring van 'n enjin is 70 mm en die slaglengte is 75 mm. Die kompressieverhoudi... show full transcript
Worked Solution & Example Answer:7.1 Definieer die volgende terme:
7.1.1 Drywing
7.1.2 Kompressieverhouding
7.2 Die boring van 'n enjin is 70 mm en die slaglengte is 75 mm - NSC Mechanical Technology Automotive - Question 7 - 2021 - Paper 1
Step 1
7.1.1 Drywing
96%
114 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Drywing is die tempo waaraan arbeid verrig word.
Step 2
7.1.2 Kompressieverhouding
99%
104 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Dit is die verwantskap tussen die totale volume van 'n silinder wanneer die suier by die onderste dooiepunt (ODP) is, en is die volume van die lading in die silinder wanneer die suier by die boonste dooiepunt (BDP) is.
Step 3
7.2.1 Die slagvolume in cm³
96%
101 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Die slagvolume (SV) kan bereken word met die formule: