3.1 Definieer tempering van staal - NSC Mechanical Technology Welding and Metalwork - Question 3 - 2022 - Paper 1
Question 3
3.1 Definieer tempering van staal.
3.2 Noem DRIE redes waarom die uitgloeiproces op staal uitgevoer word.
3.3 Teen ongeveer watte temperatuur word staal gedurend... show full transcript
Worked Solution & Example Answer:3.1 Definieer tempering van staal - NSC Mechanical Technology Welding and Metalwork - Question 3 - 2022 - Paper 1
Step 1
Definieer tempering van staal.
96%
114 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Temperering is 'n proses wat in die algemeen op staal toegepas word om die spanning/brosheid/verbeter smeerbaarheid of wat gedurende die verhadering proses opgewekt is, te verminder.
Step 2
Noem DRIE redes waarom die uitgloeiproces op staal uitgevoer word.
99%
104 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Om interne spannings te verlig wat dalk tydens vorige bewerkings van die metaal geplaasvind het.
Om staal te versoek aan die einde die masjineringsproses te fasiliteer.
Om die korrelstruktuur te verfy.
Step 3
Teen ongeveer watte temperatuur word staal gedurende die normaliseringsprosesse verhit?
96%
101 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Bo C van die boonste kritiese temperatuur.
Step 4
Identifiseer die tipe staal/yster op grond van die vonkpatrone in FIGUUR 3.4.1–3.4.3 hieronder getoon.
98%
120 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!