13.1 Noem TWEE maniere waarop tradisionele kwëlamusiek na die 1950's verander het - NSC Music - Question 13 - 2023 - Paper 1
Question 13
13.1 Noem TWEE maniere waarop tradisionele kwëlamusiek na die 1950's verander het.
13.2 Noem DRIE tipiese kwëla-eienskappe wat in Spokes Mashiyane se Banana Ba Rust... show full transcript
Worked Solution & Example Answer:13.1 Noem TWEE maniere waarop tradisionele kwëlamusiek na die 1950's verander het - NSC Music - Question 13 - 2023 - Paper 1
Step 1
Noem TWEE maniere waarop tradisionele kwëlamusiek na die 1950's verander het.
96%
114 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Die pennefluitjie was eers as die melodiese hoofinstrument gedurende die 1950's gebruik en was later met die saksofoon vervang.
Die gitaar was oorspronklik 'n solo instrument, maar het later 'n kleiner jazz-orkes begelei.
Step 2
Noem DRIE tipiese kwëla-eienskappe wat in Spokes Mashiyane se Banana Ba Rustenburg voorkom.
99%
104 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Jazz-orkes — kitaar, trompet, bas en saksofoon.
Saksofoon/pennefluitjie as melodiese hoofinstrument.
Kort oorspronklike-varsies en variies van die melodiese hooflyn.