1.4.1 Martin Luther King het die Hervorming begin - NSC Religion Studies - Question 1 - 2018 - Paper 1
Question 1
1.4.1 Martin Luther King het die Hervorming begin.
1.4.2 Die Aartsbiskop van Canterbury is die hoof van die Anglikaanse Kerk.
1.4.3 Om elemente van een godsdiens m... show full transcript
Worked Solution & Example Answer:1.4.1 Martin Luther King het die Hervorming begin - NSC Religion Studies - Question 1 - 2018 - Paper 1
Step 1
1.4.1 Martin Luther King het die Hervorming begin.
96%
114 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Onwaar. Martin Luther King was 'n Baptist pastor wat in die 1960's die leidende rol in die Burgerregtebeweging in Amerika gespeel het. OF Martin Luther, 'n Duitse Rooms-Katolieke monnik het die Hervorming begin.
Step 2
1.4.2 Die Aartsbiskop van Canterbury is die hoof van die Anglikaanse Kerk.
99%
104 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Onwaar. Die Koning of Koningin van Engeland is die hoof van die Anglikaanse Kerk. OF Die Aartsbiskop van Canterbury is die leidende biskop, maar nie die hoof nie.
Step 3
1.4.3 Om elemente van een godsdiens met elemente van 'n ander te meng om 'n nuwe godsdiens te vorm, word fundamentalisme genoem.
96%
101 rated
Only available for registered users.
Sign up now to view full answer, or log in if you already have an account!
Answer
Onwaar. Fundamentalisme is 'n vorm van konservatisme waar lede die geskryf letterlik/selektief vertolk.