Kritiese Taalbewustheid (Grade 10 NSC Matric Afrikaans FAL): Flashcards
📚Flashcards
Practise the cards
10 cards from this deck
ShowHide
Practise the cards
10 cards from this deck
Kritiese taalbewustheid
Kritiese taalbewustheid
Vaardigheid om slimmer en versigtig met taal om te gaan
Feit
Feit
Stelling wat objektief waar/vals is; bewysbaar
Mening
Mening
Subjektiewe gedagtes/oortuigings; persoonlik, onbewysbaar
Direkte betekenis
Direkte betekenis
Letterlike betekenis - presies wat die woorde sê
Geïmpliseerde betekenis
Geïmpliseerde betekenis
Dieper/versteekte betekenis; moet aflei uit konteks
Denotasie
Denotasie
Neutrale, objektiewe woordeboekdefinisie
Konnotasie
Konnotasie
Emosionele/assosiatiewe betekenis van 'n woord
Emotiewe taal
Emotiewe taal
Taal om sekere gevoelens by leser wakker te maak
Manipulerende taal
Manipulerende taal
Gebruik emosies/vals info om te beïnvloed
Stereotipering
Stereotipering
Algemene, veralgemeende aannames oor 'n groep mense
