Advertensie (Grade 10 NSC Matric Afrikaans FAL): Flashcards
📚Flashcards
Practise the cards
10 cards from this deck
ShowHide
Practise the cards
10 cards from this deck
Advertensie definisie
Advertensie definisie
Kort, kragtige teks om iets te bemark
Hoofrede vir advertensies
Hoofrede vir advertensies
Om lesers te oorreed om iets te doen
Advertensies is altyd...
Advertensies is altyd...
Doelgerig
Drie doelwitte van advertensie
Drie doelwitte van advertensie
Trek aandag, verskaf inligting, oorreed tot aksie
Slagspreuk
Slagspreuk
Kort, pakkende sin wat maklik onthou word
Voordeel van kort sinne
Voordeel van kort sinne
Makliker om te lees en verstaan
Persoonlike aanspraak in advertensie
Persoonlike aanspraak in advertensie
Gebruik woorde soos 'jy' of 'jou'
Oproep tot aksie
Oproep tot aksie
Duidelike opdrag of uitnodiging om te reageer
Belangrike besonderhede om in te sluit
Belangrike besonderhede om in te sluit
Plek, tyd, koste, kontak besonderhede
Rol van visuele elemente
Rol van visuele elemente
Trek aandag en help boodskap oordra
