Poskaart (Grade 10 NSC Matric Afrikaans FAL): Flashcards
📚Flashcards
Practise the cards
10 cards from this deck
ShowHide
Practise the cards
10 cards from this deck
Wat is 'n poskaart?
Wat is 'n poskaart?
'n Kort, informele geskrewe boodskap
Belangrikste ding om te onthou oor 'n poskaart
Belangrikste ding om te onthou oor 'n poskaart
Dit is informeel en persoonlik
Toon van 'n poskaart
Toon van 'n poskaart
Vriendelike, persoonlike manier
Hoe moet die boodskap van 'n poskaart wees?
Hoe moet die boodskap van 'n poskaart wees?
Bondig (kort en eenvoudig)
Waar plaas jy die datum op 'n poskaart?
Waar plaas jy die datum op 'n poskaart?
Bo-aan of deel van die teks
Watter aanhef moet jy NIE gebruik nie?
Watter aanhef moet jy NIE gebruik nie?
Formele aanhef soos 'Geagte'
Hoe moet die teks wees i.v.m. spasie?
Hoe moet die teks wees i.v.m. spasie?
Kort en kragtig
Hoeveel ervarings moet jy deel?
Hoeveel ervarings moet jy deel?
Een of twee interessante dinge
Hoe sluit jy 'n poskaart af?
Hoe sluit jy 'n poskaart af?
'Groete uit...' of 'Baie liefde' en jou naam
Watter emosie moet deurskyn?
Watter emosie moet deurskyn?
Entoesiasties en opreg
