Strooibiljet (Grade 11 NSC Matric Afrikaans FAL): Flashcards
📚Flashcards
Practise the cards
10 cards from this deck
ShowHide
Practise the cards
10 cards from this deck
Wat is 'n strooibiljet?
Wat is 'n strooibiljet?
Kort, visueel aantreklike vorm van advertensie
Hoofdoel van 'n strooibiljet
Hoofdoel van 'n strooibiljet
Lesers aan te spoor tot aksie
Eerste doel van 'n strooibiljet
Eerste doel van 'n strooibiljet
Om vinnig inligting te verskaf
Belangrikste deel van 'n strooibiljet
Belangrikste deel van 'n strooibiljet
Opskrif/slagspreuk
Hoe moet sinne in 'n strooibiljet wees?
Hoe moet sinne in 'n strooibiljet wees?
Kort en kragtig
Wat help om inligting vinnig leesbaar te maak?
Wat help om inligting vinnig leesbaar te maak?
Kolpunte of nommers
5 belangrike besonderhede om in te sluit
5 belangrike besonderhede om in te sluit
Datum, tyd, plek, koste, kontakbesonderhede
Waarmee moet 'n strooibiljet eindig?
Waarmee moet 'n strooibiljet eindig?
Oproep tot aksie
Hoeveel tyd het jy om aandag te trek?
Hoeveel tyd het jy om aandag te trek?
Net 'n paar sekondes
Wat maak 'n strooibiljet aantreklik?
Wat maak 'n strooibiljet aantreklik?
Kleurvolle ontwerp en visuele elemente
