Lang Transaksionele Tekste (Grade 11 NSC Matric Afrikaans FAL): Flashcards
📚Flashcards
Practise the cards
10 cards from this deck
ShowHide
Practise the cards
10 cards from this deck
Brief aan die pers
Brief aan die pers
Spesiale brief aan nuuspublikasie vir publiek
Twee hooftipes briewe aan die pers
Twee hooftipes briewe aan die pers
Formeel en informeel
Waar word formele briewe gepubliseer
Waar word formele briewe gepubliseer
Koerante (bv. Die Burger, Rapport)
Aanhef vir formele brief
Aanhef vir formele brief
Geagte Redakteur
Afsluiting formele brief
Afsluiting formele brief
Die uwe (sonder naam)
Waar word informele briewe gepubliseer
Waar word informele briewe gepubliseer
Tydskrifte (bv. Sarie, Weg!)
Afsluiting informele brief
Afsluiting informele brief
Groete of skrywer se naam
Waar skryf jy die adres
Waar skryf jy die adres
Regsbokant
Waar skryf jy Die Redakteur
Waar skryf jy Die Redakteur
Linksbokant
Taalgebruik formele brief
Taalgebruik formele brief
Formeel, saklik, beleefd
