Advertensie (Grade 11 NSC Matric Afrikaans FAL): Quizzes
📚Quizzes
Practise the questions
10 questions from this quiz
ShowHide
Practise the questions
10 questions from this quiz
Watter soort skryfstuk is 'n advertensie?

'n Oortuigende skryfstuk
Wat is die belangrikste doel van 'n advertensie?

Om die leser te oorreed om iets te doen
Wat is die drie hoofdoelwitte van 'n advertensie?

Trek aandag, lig in, oorreed
Wat is 'n slagspreuk in 'n advertensie?
Wat is 'n slagspreuk in 'n advertensie?
'n Kort, treffende sin wat maklik onthou word
Watter soort sinne moet jy in 'n advertensie gebruik?

Kort en bondige sinne
Hoe moet jy die leser in 'n advertensie aanspreek?

Gebruik woorde soos 'jy' of 'julle'
Watter kleure moet jy gebruik vir visuele aantrekkingskrag?

Helders kleure
Watter soort sinne gebruik jy vir 'n oproep tot aksie?

Opdragsinne soos 'Koop nou!'
Watter besonderhede moet jy in 'n advertensie insluit?

Plek, tyd, koste, kontakbesonderhede
Watter woorde beklemtoon voordele in 'n advertensie?

Bespaar, spesiaal, nuut, gratis