Die Hanswors (Grade 12 NSC Matric Afrikaans FAL): Flashcards
📚Flashcards
Practise the cards
10 cards from this deck
ShowHide
Practise the cards
10 cards from this deck
S.J. Pretorius se geboortedatum en plek
S.J. Pretorius se geboortedatum en plek
7 Januarie 1917, Postmasburg
S.J. Pretorius se sterfdatum
S.J. Pretorius se sterfdatum
31 Maart 1995
Aantal digbundels deur Pretorius
Aantal digbundels deur Pretorius
15
Aantal reëls in 'Die Hanswors'
Aantal reëls in 'Die Hanswors'
26 reëls
Aantal strofes in die gedig
Aantal strofes in die gedig
5 strofes
Hooftema van die gedig
Hooftema van die gedig
Vooroordeel & uitbuiting van gestremdes; ma-seun liefde
Waarvoor gebruik hanswors sy salaris?
Waarvoor gebruik hanswors sy salaris?
Om sy siek ma te versorg
Betekenis: boggel
Betekenis: boggel
'n Bult op die rug weens ruggraatvergroeiing
Betekenis: venyn
Betekenis: venyn
Gif, bitterheid, haat
Boodskap van die gedig
Boodskap van die gedig
Moenie mense veroordeel - daar is altyd 'n rede
