Kom ons Stuur vir Tasu (Grade 12 NSC Matric Afrikaans FAL): Flashcards
📚Flashcards
Practise the cards
10 cards from this deck
ShowHide
Practise the cards
10 cards from this deck
Skrywer van 'Kom ons Stuur vir Tasu'
Skrywer van 'Kom ons Stuur vir Tasu'
Maretha Maartens
Tasu se ouderdom in die verhaal
Tasu se ouderdom in die verhaal
Dertien jaar oud
Wat versamel Tasu?
Wat versamel Tasu?
Tieroë (steentjies) wat hy slyp
Tasu se doel met sy tieroë-versameling
Tasu se doel met sy tieroë-versameling
100 botteltjies voor sy 14de verjaardag
Hoekom moet Tasu na Perdeberg reis?
Hoekom moet Tasu na Perdeberg reis?
Sy ouma is siek en benodig kruiemedisyne
Hoeveel tieroë verkoop Tasu vir taxigeld?
Hoeveel tieroë verkoop Tasu vir taxigeld?
Sewentien stuks teen vier rand elk
Hoofboodskap van die verhaal
Hoofboodskap van die verhaal
'n Mens moet jou vrese oorkom
Drie plekke in die verhaal
Drie plekke in die verhaal
Griekwastad, Kimberley, Perdeberg
Tydverloop van die verhaal
Tydverloop van die verhaal
Een dag (oggend tot aand)
Wie is Sterkman?
Wie is Sterkman?
Tasu se broer in matriek
