Opdrag (Grade 12 NSC Matric Afrikaans FAL): Flashcards
📚Flashcards
Practise the cards
10 cards from this deck
ShowHide
Practise the cards
10 cards from this deck
Dubbele betekenis van titel 'Opdrag'
Dubbele betekenis van titel 'Opdrag'
Skooltaak én persoonlike groeiproses
Boek wat Sarah kies
Boek wat Sarah kies
'n Pot vol winter (Maretha Maartens)
Ruimte waar verhaal afspeel
Ruimte waar verhaal afspeel
Sarah se slaapkamer
Tydverloop van verhaal
Tydverloop van verhaal
'n Enkele aand
Tipe verteller in verhaal
Tipe verteller in verhaal
Derdepersoons verteller (fokus op Sarah)
Motoriese moment
Motoriese moment
Sarah kies boek oor seks wat haar interesseer
Hooftema van verhaal
Hooftema van verhaal
Seksuele identiteit en selfontdekking
Klimaks van verhaal
Klimaks van verhaal
Sarah besef verhouding met Gerrie kan ontwikkel
Afloop van verhaal
Afloop van verhaal
Sarah hou kladboek vir toekomstige skryfwerk
Sarah se hoofeienskappe
Sarah se hoofeienskappe
Intelligent, selfbewus, gevoelig, nuuskierig
