See what we can offer to your school
"SimpleStudy just makes sense...”
Get the best plan for your school
10 cards from this deck
Vrae oor die hele kortverhaal wat bestudeer is
Gids/wegwyser na regte antwoord, nie volledige antwoord nie
Begrip: antwoorde in teks; Kontekstueel: ken hele verhaal
Een kerngedagte of feit
Minstens 3 verskillende aspekte/stellings
Blote feite uit kortverhaal
'Dink jy' of 'Volgens jou mening'
Moenie bloot woorde uit verhaal afskryf nie
Gebruik info uit verhaal as bewys/ondersteuning
Moenie net uittreksel gebruik vir antwoord nie
Select your subjects, and get access to A+ resources today.