Roman (Grade 11 NSC Matric Afrikaans FAL): Flashcards
📚Flashcards
Practise the cards
10 cards from this deck
ShowHide
Practise the cards
10 cards from this deck
Wat is kontekstuele vrae?
Wat is kontekstuele vrae?
Vrae oor roman beantwoord m.b.v. uittreksels in vraestel
Wat toets kontekstuele vrae?
Wat toets kontekstuele vrae?
Begrip van die hele verhaal, nie net die uittreksel nie
Doel van uittreksels in vraestel?
Doel van uittreksels in vraestel?
Hulle dien as vertrekpunt/beginpunt vir die vrae
Uittreksels as hulpmiddel?
Uittreksels as hulpmiddel?
Hulle is wegwysers wat lei na die regte antwoorde
1 punt vraag: hoeveel detail?
1 punt vraag: hoeveel detail?
Kort, eenvoudige antwoord (een feit of idee)
2 punte vraag: hoeveel detail?
2 punte vraag: hoeveel detail?
Twee feite/idees, of een idee met verduideliking
3 punte vraag: hoeveel detail?
3 punte vraag: hoeveel detail?
Drie feite/idees, of meer gedetailleerde verduideliking
Verskil: kontekstuele vrae vs begripsleesoefeining?
Verskil: kontekstuele vrae vs begripsleesoefeining?
Begrips: antwoorde uit teks; kontekstueel: hele roman
'Dink jy' vrae: wat moet jy gee?
'Dink jy' vrae: wat moet jy gee?
Eie interpretasie/mening, nie net feite nie
Hoe ondersteun jy jou mening in 'dink jy' vrae?
Hoe ondersteun jy jou mening in 'dink jy' vrae?
Met inligting uit die roman
