Wetenskapmannetjies (Grade 12 NSC Matric Afrikaans FAL): Flashcards
📚Flashcards
Practise the cards
10 cards from this deck
ShowHide
Practise the cards
10 cards from this deck
Antjie Krog se geboortedatum
Antjie Krog se geboortedatum
23 Oktober 1952
Naam van Krog se eerste bundel
Naam van Krog se eerste bundel
Dogter van Jefta (1970)
Digvorm van 'Wetenskapmannetjies'
Digvorm van 'Wetenskapmannetjies'
Vrye vers
Aantal reëls in die gedig
Aantal reëls in die gedig
21 reëls
Betekenis van 'pateties'
Betekenis van 'pateties'
Armsalig, bedremmeld, belaglik, jammerdig
Betekenis van 'kwadreer'
Betekenis van 'kwadreer'
'n Getal met homself vermenigvuldig
Tema van die gedig
Tema van die gedig
Negatiwiteit teenoor wetenskaplikes
Wat bring wetenskaplike kennis volgens die gedig?
Wat bring wetenskaplike kennis volgens die gedig?
Eensaamheid wat geen mens kan keer
Stylfiguur in reël 13 ('liewe menere')
Stylfiguur in reël 13 ('liewe menere')
Apostroof
Toon teenoor wetenskaplikes
Toon teenoor wetenskaplikes
Negatief/opstandig
