Ken jy die See... (Grade 12 NSC Matric Afrikaans FAL): Flashcards
📚Flashcards
Practise the cards
10 cards from this deck
ShowHide
Practise the cards
10 cards from this deck
Digter van 'Ken jy die See...'
Digter van 'Ken jy die See...'
Uys Krige
Aantal reëls in die gedig
Aantal reëls in die gedig
40 reëls
Digvorm(e) van die gedig
Digvorm(e) van die gedig
monoloog/alleenspraak en ballade
Tot wie praat die visserman?
Tot wie praat die visserman?
Meneer
Toon van die gedig
Toon van die gedig
morbied en treurig
Stemming van die gedig
Stemming van die gedig
hartseer en ongelukkig
Hooftema van die gedig
Hooftema van die gedig
lewe van 'n visserman is kosbaar
Refrein in die gedig
Refrein in die gedig
Dan sê jy nog, Meneer, die vis is duur
Betekenis: 'benee'
Betekenis: 'benee'
onder
Betekenis: 'bulderende'
Betekenis: 'bulderende'
woeste, rasende, wilde wind
