Ken jy die See... (Grade 12 NSC Matric Afrikaans FAL): Quizzes
📚Quizzes
Practise the questions
10 questions from this quiz
ShowHide
Practise the questions
10 questions from this quiz
Wat is die digter se volle naam?
Wat is die digter se volle naam?
Mattheus Uys Krige
Hoeveel reëls het die gedig?
Hoeveel reëls het die gedig?
40 reëls
Watter digvorm word in hierdie gedig gebruik?
Watter digvorm word in hierdie gedig gebruik?
Ballade met kwatryne en refrein
As watter soort gesprek kan hierdie gedig beskou word?
As watter soort gesprek kan hierdie gedig beskou word?
Monoloog/alleenspraak
Watter refrein beklemtoon die visserman se frustrasie?
Watter refrein beklemtoon die visserman se frustrasie?
Dan sê jy nog, Meneer, die vis is duur
Wat is die toon van die gedig?
Wat is die toon van die gedig?
Morbied en treurig
Wat is die hooftema van die gedig?
Wat is die hooftema van die gedig?
'n Visserman se lewe is kosbaar
Wat beteken die woord 'benee' in die gedig?
Wat beteken die woord 'benee' in die gedig?
Onder
Waarmee word die see se kalmte vergelyk?
Waarmee word die see se kalmte vergelyk?
'n Voorstoep blinkgeskuur
Wat is die hoofboodskap van die gedig?
Wat is die hoofboodskap van die gedig?
Onderskat nooit die natuur nie
